Fractional Ownership
Fractional Life is die nomer een fraktionele eienaarskap maatskapy wat toegewy is om die mark te groei.
Die doel van webblad is om die verbruiker met die beste en luukste ondervindings te verskaf teen 'n fraksie van die koste.
Fractionele eienaarskap bied die gebruiker die ideale uitweg om die meeste uit die belleging te kry deur om slegs 'n aandeel of die tyd wat hy benodig in 'n bate te koop.
Alle ander aspekte van die bate word deur die getal aandeelhouers gedeel, beide die voordele en die kostes. Fraksionele eienaarskap beteken dat jy fiesies 'n persentasie van die bate besit, tot op die stadium wanneer jy besluit om dit te verkoop.Indien jy besluit om aan te sluit by 'n gedeel eienaarskap maatskappy, bv. 'n private supercar klub, is 'n belegging in die tyd en plesier met die bate.
So deur om Fractional Life te gebruik, kan jy n beter persepsie van die mark kry en ook besluit watter produk jou leefstyl die beste sal pas. Jy kan byvoorbeeld kies tussen 'n kwart aandeel in n eksotiese vakansie huis oorsee, jou gunstelling seiljag vir 8 weke per jaar, spandeer 'n seleksie van dae agter die stuurwiel van somige van die wêreld se mees gewensde super motors, jy kan die nuutste handsak oor jou skouer hê of selfs 'n aandeel in 'n nagklub hê.
Wat okal jou begroting is, hier is iets vir jou op Fractional Life en die beste is dat jy kan besluit.
Fractional Life sal jou help om ingeligte besluite te maak sodat jy die leefstyl kan handhaaf wanneer jy wil.
Maar Fractional Life focus nie net op die internet nie, die maatskappy het drie afdelings: die interaktiewe webblad, fraksionele konferensies en ekshibisies. Ons is in ons derde jaar en is verantwoordelik vir die geweldige populêre Fractional Life Expo gebeure.
Fractional Life: Die beter manier om te besit.
Fractional Life is the leading independent source of objective information for the fractional ownership industry. Our editorial team have written or been quoted in the following publications:

















